Vrystaande voltitel erwe van ongeveer 6000 vierkante meter met toegang tot 'n 586ha goed ontwikkelde wildsplaas naby Dikhololo en ongeveer 1 - 1 1/2 uur vanaf Pretoria en Johannesburg.
Mooi doringveld met klipkoppies kenmerkend van die omgewing, wild vir besigtiging en 2 Gronddamme.