Home  |  Contact Us  Quote Request   |  New Farms  |  Top10 Farms for Sale  |  All Farms Listings and Prices  |  Links  

Tolwe/Swartwater

Please Contact Dries Becker at +27823648281 or Email: dries@findmeafarm.co.za

Farm Name

SoetWater

HA

1000 HA

Area

Tolwe/Swartwater

Price

R5 900 000.00

Type of Farm

Game Farm

Game Farm

1000 HA

Cropping Farm

0

Cattle Farm

0

Irridation Farm

0

House # 1

3 Bedroom  

Bush Camp

5 Chalets

Cold Room

1

Lapa

1 Bush Lapa

Landing Strip

1

River (Stream)

-

Butchery

1

Boreholes

-

Stores

3

Camps

2

Fields

-

Type of Fencing

Game

Game Fencing

21 Strands

Game Value

The Game is for Free

 

Type of Game

Selected

Quantity

 

Type of Game

Selected

Quantity

 
 

Blesbok

X

50

 

Klipspringer

 

 

 
 

BlouWildebeest

X 60  

Njala

     
 

Bush Pig

     

Red Ribok

 

 

 
 

Eland

X 22  

Riet Bok

 

 

 
 

Gemsbok

X 15  

Steen Bok

 

 

 
 

Giraffe

X 2  

Warthog

 

 

 
 

Kudu

X 60  

Sharpes Grysbok

 

 

 
 

Impala

X 250  

Elephant

 

 

 
 

Red Hartebeest

X 14  

Lion

 

 

 
 

Zebra

X 15  

Honey Badger

 

 

 
 

Osterich

X    

Sable

 

 

 
 

Water Buck

X    

Cheetah

 

 

 
 

Bush Buck

 

 

 

Leopard

 

 

 
 

Duiker

 

 

 

Buffalo

 

 

 
   

Information:

Hierdie is ‘n oorheersende plat plaas met twee wildkampe aan weerskante van ‘n grondpad Die woonhuis het ‘n mooi lapa met ‘n groot swembad.  Die huis is huidiglik ingerig vir drie aparte gesinne.  Alhoewel die huis ‘n relatiewe ou woonhuis is, is hy in ‘n redelike toestand.  Die slaggeriewe is netjies met genoeg buitegeboue.

Die water verspreiding oor die plaas is goed.  Die grond is hoofsaaklik sandgrond en die veld is in ‘n goeie toestand.  Daar is ‘n groot verskeidenheid van boom soorte op die plaas soos bv. hardekool, kremetart, maroela, ens.  Die grondpad na die plaas is meer en deels in ‘n goeie toestand en is plus minus        20 km vanaf die naaste teerpad by Tolwe.

Die plaas het ook n vliegveld van 1.2km lank.Daar is 9 verskillende wild spesies.  Kudus,Elande,Blouwildebeeste,Rooihartebeeste,Zebras,Gemsbokke,Blesbokke,Rooibokke,Kameelperde asook baie Duikers en Steenbokke.

Die plaas bestaan uit n groot plaas huis met 3 slaapkamers,kombuis,2xspense,badkamer,stoep en gerieflike lapa met swembad.

Daar is ook baie goeie slag geriewe met n baie groor instap koelkamer.Daar is tans 4 toegeruste boorgate en 2 sink damme.Daar is ook 6 grond damme wat vol is in die somer reen maande.

Die paas het ook n Lodge wat bestaan uit 5 hout hutte en een groot lapa onthaal area,uitstekende akomodasie geriewe.

Daar is ook natuurlik die uitkyk punt op die hoogste punt op die plaas wat n hout dek is met trappe wat van die voet van die kop opgaan tot bo.

 

© 2005 FINDMEAFARM. All Rights Reserved     Designed and Hosted by GLENN GOODWIN WEB SOLUTIONS