|
|
Farm
Name |
Maanlig |
|
|
HA |
785
HA |
|
|
Area |
Tom
Burke - Northern Province |
|
|
Price |
R7
700 000.00 |
|
|
Type
of Farm |
Game
Farm |
|
|
|
Game
Farm |
175
HA |
|
|
Cropping
Farm |
0 |
|
|
Cattle
Farm |
0 |
|
|
Irridation
Farm |
0 |
|
|
|
|
|
|
House
# 1 |
2
Bedroom House |
|
|
House
# 2 |
0 |
|
|
Chalets |
2
Bedrooms |
|
|
Swimming
Pool |
0 |
|
|
Flat
Area |
100% |
|
|
River
(Stream) |
0 |
|
|
Dams |
1 |
|
|
|
Boreholes |
1
(100 000 Litre) |
|
|
Drinking
Holes |
2 |
|
|
Camps |
1 |
|
|
Fields |
Blou
buffel Grass |
|
|
Cattle
Fencing |
5
Strands |
|
|
Game
Fencing |
21
Strands |
|
|
|
|
|
|
More
Information: |
|
|
‘n Unieke stukkie Bosveld, redelik gelyk veld nie te ver van die Limpopo af nie, met die mooiste sonsondergange agter berge in Botswana. Regte Bosveld met volop Hardekool, Maroela, Bakhout, Knoppiesdoring en Rooibos bome, soetveld op sy beste! |
|
|
|
|
|
Die eiendom het ‘n Eskom punt naby die boorgat. Daar is geen binne drade nie, net een veesuiping met ‘n sement dam en ‘n krip en een toegeruste boorgat wat 6750 l/h lewer. Nie te ver van die boorgat nie is daar ‘n baie mooi grond dam wat baie reënwater in die somer opvang, die moontlikheid bestaan om dit in die winter maande vanuit die boorgat te vul. |
|
|
|
|
|
Daar is geen geboue op die eiendom nie, geen inwoners nie en geen grondeis nie. Die plek is reeds 80% met wildwering omhein en ek is bereid om die laaste 20% toe te span. |
|
|
|
|
|
Wat wild betref kan ek sê daar kom Koedoes en Rooibokke voor, maar ek gaan geen getalle waarborg nie, omrede ‘n mens nie weet wat met die laaste 20% se toespan kan in of uit gaan nie. Kom ons sê eerder daar is geen wild nie. |
|